UIT DIE OOG EN HART VAN ‘N KIND

imagesCAIUDZYK

WAT IS DIE BESTE OUDERDOM OM OP TE TROU?
Vier-en-tagtig, want dan hoef ‘n mens nie meer te werk nie, en kan julle
die hele dag lank vir mekaar lief wees in die slaapkamer.
(Judy 8).

WAT DOEN MENS OP ‘N “DATE”?
Op die eerste date, vertel hulle net vir mekaar leuens. Dan is hulle
gewoonlik so geinteresseerd, dat hulle maklik op ‘n tweede afspraak gaan.
(Mike 10)

WANNEER IS DIT REG OM IEMAND TE SOEN?
‘n Mens moet nooit ‘n meisie soen, tensy jy genoeg geld het om vir haar
‘n groot ring en ‘n videomasjien te koop nie. Meisies wil altyd videos van
die troue hê.
(Jim 10)

DIE GROOT DEBAT: IS DIT BETER OM ENKEL TE WEES, OF GETROUD?
Dit is beter vir meisies om enkel te wees,maar nie vir seuns nie. Seuns het
iemand nodig om agter hulle skoon te maak.
(Lynette 9)

Dit gee my ‘n kopseer om net aan sulke dinge te dink. Ek is net ‘n kind, ek het nie sulke
moeilikheid nodig nie.
(Kenny 7)

WAAROM RAAK TWEE MENSE LIEF VIR MEKAAR?
Niemand is seker waarom dit gebeur nie, maar ek het gehoor dit het iets met
hoe jy ruik te doen het. Dit is waarom parfuum en deodorant so gewild is.
(Jan 9 )

Ek dink jy is veronderstel om met ‘n pyl geskiet te word, maar die res
daarvan is nie veronderstel om so seer te wees nie.
(Harlan 9)

HOE VOEL DIT OM VERLIEF TE RAAK?
Soos ‘n sneeustorting, waar jy moet hardloop vir jou lewe.
(Roger 9)

As dit enigsins is soos om te leer hoe om te spel, wil ek dit nie doen nie.
Dit vat heeltemal te lank.
(Leo 7)

OPINIES OOR DIE LIEFDE?
Ek is ten gunste van die liefde, solank dit net nie gebeur terwyl “The Simpsons”
op televisie is nie.
(Anita 6)

Liefde sal jou kry, al probeer jy ook daarvoor wegkruip. Ek probeer al
daarvoor wegkruip vandat ek vyf is, maar die meisies bly my kry.
(Bobby 8)

Ek is nie haastig om verlief te raak nie. Graad vier is moeilik genoeg.
( Regina 10)

WATTER PERSOONLIKE KWALITEITE IS NODIG OM ‘N GOEIE MINNAAR TE WEES?
Een van julle moet weet hoe om ‘n tjek uit te skryf. Want al het julle tonne liefde,
gaan daar nog steeds hope rekeninge wees.
(Ava 8)

MANIERE OM IEMAND OP JOU TE LAAT VERLIEF RAAK?
Vertel hom dat jy ‘n hele klomp lekkergoed winkels besit.
( Del 6)

HOE WEET JY TWEE MENSE WAT UITEET, IS VERLIEF?
Kyk of die man die rekening betaal. Dan weet jy hy is verlief.
(John 9)

Dit is beslis liefde as hulle een van daardie poedings wat aan die brand
is, bestel. Hulle bestel graag sulke dinge, want dit is hoe hulle harte voel,
aan die brand.
(Chistine 9)

HOE MAAK JY SEKER DAT DIE LIEFDE SAL HOU?
Spandeer meeste van jou tyd aan jou liefie,in plaas daarvan om werk toe te gaan.
(Tom 7)

Moenie haar naam vergeet nie………….. Dit sal die liefdesstorie heeltemal opmors.
(Roger 8)

HOEKOM HOU MENSE WAT LIEF IS VIR MEKAAR, HANDE VAS?
Hulle wil seker maak hulle ringe val nie af nie, want hulle het baie daarvoor betaal.
(Dave 8)

 div1

Published in: on November 10, 2009 at 3:23 pm Comments (6)

Daylight saving time…

 

Ons tyd het sondag, 1 ste Nov om 12 vm met n uur terug geskyf.

 

Mense wil weet watter uitwerking dit op jou liggaam ens.. ens.. het.  Wel hier is my deel van die waarheid!

Eerstens staan ek n uur vroeër op  wat wonderlik is want ek hou nie van slaap nie. Maar nou is ek n uur vroeër honger en moet ek n uur vroeër gaan slaap,  en beleef ek die donker n uur vroeër want nou raak dit al 4 uur in die middag donker en as ek opstaan in die oggend, wat gewoonlik 7 uur was en al lig buite,  nou 6 uur en nogsteeds donker buite is.

Maar ek kan nou se ek sien in die toekoms in. Wat ek eers oor n uur sou weet en lees en doen, weet ek nou n uur voor die tyd.

Het ek nou al gese watter uitwerking dit op my het???Nog nie??

Dit lyk so:

imagesCA92GYOP

Hier is n verduideliking omtrent DST. Is vir my useless info in elk geval!  Lol!! Werk natuurlik baie beter in die somer! Baie langer dag lig!! Ek hou van dag!!!!

sunflower 

Just as sunflowers turn their heads to catch every sunbeam, so too have we discovered a simple way to get more from our sun.

 


Daylight Saving Time gives us the opportunity to enjoy sunny summer evenings by moving our clocks an hour forward in the spring. 

Yet, the implementation of Daylight Saving Time has been fraught with controversy since Benjamin Franklin conceived of the idea. Even today, regions and countries routinely change their approaches to Daylight Saving Time. 

> Got a minute? We´re testing a new way to show you all this information in little floating “clouds”. Check out “node” view>> 

Here, you can learn about the history of daylight saving (or as some may say, daylight shifting), the standardization of time, and when regions around the globe spring ahead and fall back. Enjoy!

 

 

 

Published in: on November 1, 2009 at 11:34 pm Comments (14)

Rugby Final !!!!

 

Kry ek hierdie e-mail vanaf n dierbare vriendin. Ai. met vriende soos sy het jy nie vyande nodig nie, but i still love you!

gebed

“Liewe Jesus gee asb dat
die Blou Bulle volgende Saterdag wen
Amen”

Mamma: ” My kind, jy moet ook vir
die ander span bid”

“Terug op sy knietjies:


Liewe Jesus, laat die Cheetahs ook
punte kry – nie omdat hulle dit
verdien nie, maar alleen uit genade.
Amen”

 

 

Published in: on October 31, 2009 at 2:38 am Leave a Comment

Go Cheetahs!! Go..Go..Go

cheetahs

Ek’s n Cheetah meisie!!!!!!!!

Die bulle gaan verloor!!!!!!!

CHEETAHS BO!!

 

 

 

Published in: on October 28, 2009 at 4:14 pm Comments (15)

FIREMEN SEX

 

securedownload

A FIREMAN came home from work one day and told his wife, ‘You know, we have a wonderful system at the fire station: BELL 1 rings and we all put on our jackets, BELL 2 rings and we all slide down the pole, BELL 3 rings and we’re on the fire truck ready to go.

securedownload1

‘From now on when I say BELL 1
I want you to strip naked. When I say BELL 2 I want you to jump in bed.

And when I say BELL 3

We are going to make love all night.

‘ The next night he came home from work and yelled

‘ BELL 1!’ The wife promptly took all her clothes off.

securedownload2

When he yelled ‘BELL 2!’, the wife jumped into bed.

When he yelled ‘ BELL 3!’, they began making love.

After a few minutes the wife yelled ‘BELL 4!’

‘What the hell is BELL 4?’ asked the husband?

securedownload3

‘ROLL OUT MORE HOSE,’ she replied   ‘

Y OU’RE NOWHERE NEAR THE FIRE.’

securedownload4

Published in: on October 26, 2009 at 3:34 pm Comments (3)