Na vele oorwegings het ek besluit om weer n blog te begin. ( Thanks Wippie!)
Hierdie is my vermaak en manier om met sekere mense en dinge kontak te hou.
Asseblief, as jy nie van my hou nie,of dink my blog is irretered of vervelig, maak asseblief soos Rock off.
Ek begin sommer lig met n paar fotos wat so 2-3 weke terug geneem is.
Geniet.


Eerste!!!!!!!!!
More Alta, goed om te sien jy is terug.Voorspoed met jou nuwe blog. Sal weer hier kom loer.
Welkom Lappe.Lekker om jou hier te sien jong.
Welkom “terug” Alta!
Sal gereeld hier kom spoortjies los.
Geniet jou dag.
Adios.
Welkom Speurder. Hoop jy geniet jou kuiertjie hier.
hi ALTA fokkit man hoe oorleef jul in daai sneeu.bly jy is terug.ek weet noggie so lekker van die blogrolls nie.sal leer en dan joune ook opsit.hello lappe en baasspeurder.speurder ek is net so gatvol van Me en haar dinge so wees gerus dit is nie haar blog nie.sy het weer by my ook met haar simpel commints begin ek het dit summier delete.dis hoekom ek eers die comments keur.
Hello Daantjie,welkom hier en onthou, ek hou jou dop.
Die sneeu was vreeslik baie die jaar maar ek het weer oorleef.
Bly jy is terug! Dit lyk darem erg koud daardie kant.
Thx Dellie en ja dit is vrek koud gewees. Nou begin dit warmer word. Dankie vir jou inloer.
Maar my, is ek nou bly jy’s terug!!!! Hoera, uiteindelik het daar weer sin in die lewe gekom!
As daar weer iemand is wat moeilikheid kom maak of wil maak of wat ookal ONTHOU EK IS BIKER BESS DIE BIETS VAN BP EN JY SAL MET MY TE DOENE KRY!!!!!!!! PUNT EN AMEN
O Alta, ek sterf 70 dode as ek in sulke koue moet leef! Aikona nie vir hierdie antie nie.
Lief jou baie!!
Baie welkom. Kyk, jy moet baie seker wees jy sal die koue kan hanteer voordat jy besluit jy gaan in Kanada bly.
Ek hiberneer soos die bere.Maar regtig kan die somer nou met n spoed kom. REGTIG!!
Thx vir jou inloer en jy moet die kuiertjies hier geniet.
Jipppeeeee
Dankie Alta! Moet asb nie weer net so uit my lewe verdwyn nie. Dit voel of iemand my pankreas uitruk!!
Ek moet vir jou baie dankie se.Jy het my laat besef dat n mens nie sommer so opgee sonder n moerse fight nie.
Dankie vir jou inloer.
Welkom terug. Ek kry skoon koud net van jou foto’s kyk. Nie vir my nie dankie!
Thx Jaco en sommer weer n welkom aan jou ook.
Mooi! Ek is bly jy is terug. Geniet dit.
Baie dankie Emil, ek gaan dit geniet.
Alta, het jy vir my ‘n plekkie daar by jou? Ek LUV sneeu!
Natuurlik Zee,hoe laat land jou vlug?