Hou maar net aan kerm.
Lyk ok nie of enige van julle klagtes het nie.

Hou maar net aan kerm.
Lyk ok nie of enige van julle klagtes het nie.

The URI to TrackBack this entry is: http://altaj.wordpress.com/2009/06/19/farm-town-kerm-kantoor-deel-2/trackback/
Hi Alts, Geluk met jou B-Day gister, het jou gemail, eerder laat as nooit! Het jou darem ‘n dop en biltong geoffer!
Jitte man, net more gaan ek die boerdery dink bekyk, dit lyk of julle lekker pret het!
Baie dankie Gigi. Dis vet pret! Ek wag vir jou.En kla as jy moet kla. Ons issie bang nie. geen boer is volmaak nie. Het jy al van een boer gehoor wat nie die een of ander klagte het nie? NEE!!!
Okay, da is een van my hoenerkies weg!!!!!Wie het hom gegaps! Bring terug my hoenerkie pls!
Hi Alts, is jy nou op holifikasie? Ek kry niks op FB van die boerdery nie, of ek is bleddie baie blond, is daar nie ‘n makliker manier nie?
Ag fok nee sukkel nou my hol af om op facebook ‘n account te open, hulle is bleddie erger as Woolworths!
Ok Alts eks ook nou ‘n boer, maar weet nie wat om te doen nie, ek het lande maar waar kry ek nou sade en goed om te plant?
Ek kan kla, jy stuur niks geskenke nie en jy huur my nie om by jou te oes nie!
Elma en Gigi, ek kan nog niks plase van julle sien nie. So ek kan nie vir julle gifts stuur nie. Ek het gevra julle moet my add as buurvrou. ADD MY ASSEBLIEF!Ek kan julle ook nie huur nie.
Jy is my neighbour nou
Ek het een GROOOOOOOOOOOOOOOT klagte vandag.
Ek het nie genoeg ure innie dag om te boer nie. Tsk! Wie kan bietjie van hulle tyd vir my leen?
Sorry Zee, maar ek is baie,baie suinig met my boertyd. Miskien sal iemand anders vir jou kan help maar ek kan regtig nie enige minuut van my +-15/7 nog vir jou ok gee nie.
ALTA daar is te min ure in my dag. Ek kom nie by my boerdery uit nie.
EN BAIE GELUK AL IS DIT BIETJIE LAAT OK BAIE LAAT.
*mwha*
Baie dankie Wondernet. Ai man kan jy nie maar net n half uur afstaan nie?