Vandag is die dag……………ek waarsku julle!!

Vir almal van julle wat nie vanoggend gevra het  hoe dit met my gaan nie:

ATT0000411

Koes Bliksems!!!!!!!!!!!!!!!!!

Published in: on June 23, 2009 at 3:16 pm Comments (9)

The URI to TrackBack this entry is: http://altaj.wordpress.com/2009/06/23/vandag-is-die-dag-ek-waarsku-julle/trackback/

RSS feed for comments on this post.

9 Comments Leave a comment.

  1. So flippen cute! :lol:

  2. Dan beter ek vinnig groet!!!!!
    Koes, koes vir die koeels. :lol:
    More Alta, gaan dit goed met jou en die boerdery?

  3. My vriendin het 3 apies te oulik, hulle het haar selfoon al vir die 3de keer opgeeet.
    As ons daar kuier dan kom sit die grote altyd op my skoot te oulik!!

    • Ek wou ook altyd n apie gehad het, hulle is so cute.

  4. More almal!!! Hoe gaan dit??? Net voordat ek dalk moet koes. :lol: Die apie is bleddie cute.

    • Okay, issie n apie nie! Is n sjimpie. :lol:

  5. :lol: Voel ons maar nie almal so party dae nie… dit moet ‘n bedekte seën vir ander bestuurders wees party dae, dat ek nie met ‘n vuurwapen rondry nie.

  6. [...] ek nou uitgehaal word, het ek ‘n beter idee… en lyk hierdie na ‘n goeie idee om bietjie liefde te [...]

  7. O shit! Hoe gaan dit!!!!


Leave a Comment