Ek wil weer lewe!! deur: Alke-Merique Fullard

 

 woman_on_beach

 

Ek wil skree tot my asem op raak,
My skouers optrek en wys dat niks my traak,
Ek wil Hardloop tot my krag op raak,
My skouers optrek en wys ek het nie ‘n saak,
Ek wil Swyg tot my stem weg raak,
My skouers optrek – alles net daar gelaat,

39064

Ek wil in die see swem tot my bekommernisse verdrink,
My gedagtes skoon kry en vergeet van my ongebore kind,
Ek wil my hart weg gooi en nuwe liefde vind,
My verlede in die verlede hou, ‘n strik daarom bind,

butterfly-1

 

Ek wil moed he om kanse te waag,
My voete dwing om vorentoe te stap al is hulle traag,
Ek wil die benoudheid en vrees ban uit my maag,
My brein dwing om die angs weg te jaag.

Ek wil krag he om weer te kan lewe,
My vyande te Vergewe, sewentig maal sewe,
Ek wil uitsien na more, Ek soek weer ‘n rede,
Na die toekoms te kyk en te vergeet van die hede,
Ek wil ophou om van die onbekende te bewe,

Ek wil… Ek wil weer lewe…

 

http://www.woorde.co.za/MickeyandMissAnimation.gif M&M Color Animation image by starchy2007

 

Published in:  on September 27, 2009 at 4:54 pm Comments (6)

Fact of life

 

image001

“Daddy,”  said a six-year-old boy, “I’d like to get  married.”
“Sure, son.” said his father.  “Anyone special in mind?”
“Yes,” answered  the boy. “Grandma. She’s nice”
“Now, wait a minute,”  said his father.
“You don’t think I’d let you  marry my mother, do you!!”
“Why not?” the boy  asked. “You married mine.”

image002

Published in:  on September 22, 2009 at 1:38 pm Comments (1)

If Life Was Like A Computer

 

End Recession Key on Computer Keyboard

If you messed up your life, you could press “Alt, Ctrl, Delete” and start all over!

To get your daily exercise, just click on “run”!

If you needed a break from life, click on “suspend”. Hit “any key” to continue life when ready.

To get even with the neighbors, turn up the sound blaster.

To “add/remove” someone in your life, click settings and control panel.

To improve your appearance, just adjust the display settings.

If life gets too noisy, turn off the speakers.

When you lose your car keys, click on “find”.

“Help” with the chores is just a click away.

You wouldn’t need auto insurance. You’d use your diskette to recover from a crash.

We could click on “send” and the kids would go to bed immediately.

To feel like a new person, click on “refresh”.

Click on “close” to shut up the kids and spouse.

To undo a mistake, click on “back”.

Is your wardrobe getting old? Click “update”.

If you don’t like cleaning the litter box, click on “delete”.

fantasy_6

 

 

Published in:  on September 16, 2009 at 4:27 am Leave a Comment

Truth or Dare!

Getag deur Tweelingkind.

Hiers jou kans. As jy enige iets van my wil weet, belangrik of onbelangrik, vra nou of “forever hold your peace”.

TRUTH OR DARE! AS ek nie kan of wil antwoord nie, moet ek n goeie storie opmaak daarvoor! Los jou vrae by die comments asb.

Ek tag vir Wippie en BB.

questionMark-background 

Published in:  on September 12, 2009 at 5:08 pm Comments (11)

Wat ma my geleer het – SO WAAR!!!!!

 

 

MyMomRocks

Wat my ma my geleer het
 
 
Ma het my geleer hoe om te bid:
“Jy moet bid dat daardie kol op die mat uit is as ek vanaand by die huis kom”
 
Sy het my geleer van “time travel”:
Ek sal jou tot in volgende week in klap!
 
Sy het my geleer pa’s is slimmer en ryker as ma’s:
Gaan vra jou pa!
 
Sy het my geleer oor fotosintese:
Lyk dit vir jou of geld op my rug groei?
 
Sy het my geleer om altyd nederig en klein te wees:
Mannetjie !!!
 
Sy het my van die weer geleer:
Dit lyk of ‘n dekselse orkaan jou kamer getref het
 
Sy het my geleer van fauna en flora:
Moenie vir my vertel perredrolle is vye nie!
 
 Sy het my geleer om myself te ontdek:
Hou op om jou soos jou pa te gedra!
 
Sy het my die wetenskap van osmose geleer:
Hou jou mond en eet jou kos!
 
Sy het my geleer van uithouvermo?:
Jy sal by daardie tafel sit totdat jy jou spinasie opgeeet het!
 
Sy het my geleer van sintuie:
Kinners word gesien en nie gehoor nie!
 
Sy het my geleer van humor:
Hou aan lag, dan gee ek jou iets om oor te huil ook!
 
Sy het my van jaloesie geleer:
Daar is duisende arm kinnertjies wat ouers soos joune begeer!
 
Sy het geleer dat daar ‘n plek en ‘n tyd vir alles is:
As julle mekaar wil vermoor, gaan doen dit buite! Ek’t nounet hier skoongemaak!
 
Sy het my wiskunde geleer:
Sit jy alweer en tanne tel!
 
Sy het my logika geleer:
Want ek se so, dis hoekom!
 
Sy het my geleer dat wonderwerke nog kan gebeur:
Ek sal jou klap dat jy jou antie vir ‘n eendvoel aansien as jy my weer terug antwoord!

Timon_Clapping_Hands_ID_by_FATtimon

Published in:  on September 2, 2009 at 11:35 pm Comments (6)