Go Cheetahs!! Go..Go..Go

cheetahs

Ek’s n Cheetah meisie!!!!!!!!

Die bulle gaan verloor!!!!!!!

CHEETAHS BO!!

 

 

 

Published in:  on October 28, 2009 at 4:14 pm Comments (15)

The URI to TrackBack this entry is: http://altaj.wordpress.com/2009/10/28/go-cheetahs-go-go-go/trackback/

RSS feed for comments on this post.

15 Comments Leave a comment.

  1. Dankie vir jou goeie wense daar by Dellie.Ek skreeu ook Cheetahs!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    • Brein, ek dink regtig aan jou en ek dra jou in my hart. Cheetahs dink ek gaan bietjie gatskop weer. Ek hoop in elk geval so! :wink:

      • Dankie Alta, dit help as mens weet daars iemand wat weet hoe mens voel.

  2. hmmm… ek weet nie mooi wat ek deesdae meer is nie…ek was altyd ‘n WP – en toe ‘n bul… en ek het op ‘n stadium van die Haaie gehou…ek dink ek’s ‘n mix nou. :)

    • Wees maar n cheetah mix! :lol:

  3. Oranje !! Blanje !! Bloed !!

    • Ek wil dink jy is cheetah ne? :wink: of is die bloed aanduiding dat die cheetahs gaan bloei?

  4. Dis nou vir jou ‘n pragtige ou prentjie :) Maar jou denkwyse is bietjie verkeerd :)

    • :lol: En jy dink nie dalk dat joue verkeerd kan wees nie? :lol:

  5. Ek’s ‘n Shark fan maar ek gaan haaaaaaaaaaaaard skree vir die CHEETAH’S!!!

    • Ek weet ek kan op jou vertrou! Hulle gaan gatskop Biker. :lol:

  6. Gonnas…wat nou! Die Bulle het gewen! lol! Ek’s ‘n “tussen-in” (mix) so, ek’s bly vir hulle :)

    • :lol: Is seker beter om n mix te wees. :lol:

  7. Ek het nou nie die game gesien nie, maar as die Cheetah’s in die laaste deel van die eerste helfte so goed opgekom het, stel julself voor as hulle die hele game so gespeel het. Dan het hulle gewen en was hulle vry, maar ongelukkig soos die Sharks nou in die Aquarium geplaas is word die Cheetah’s nou ge-zoo. Pity, pity, pity. Ek wou so graag al die wilde diere vry gesien het!!

    • Soos ek se Biker, hoop maar die cheetahs gebruik die bulle se verskoning as hulle verloor. Dis die REF se skuld!!!! :lol:


Leave a Comment